Sirkel: Tygerberg
Tak: Goodwood
Beriggewer: Alet Colyn
Datum: 21 November 2021

Aangesien ons Tak eers weer in Oktober byeengekom het, was die dames steeds nie ledig nie.

 

 

 

Joan le Roux se besonderse kombers

 

 

 

 

 

 

 

Tina Muller se breigoed

 

 

 

 

 

 

 

Feesia Marais en haar breigroep se projek: Handskoene vir die kinders op die Platteland.

 

 

 

 

 

 

 

Hanna Albertyn het haar inmaakprodukte verkoop en steeds ‘n tiende van die opbrengs aan ons tak afgestaan.

 

 

 

Nog een van Jenny Botha se viltpoppies.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Magdaleen Joubert se borduurwerk wat Kongres toe was.

 

 

 

Ons tak se projek gedurende die inperking was om o.a slaapsokkies vir Protea – Ouetehuis te brei.

 

 

 

Ons bring hulde aan:
Jessie Sandilands – Nel.
10.03.1926 – 20.02.2021. Sy was vanaf 1944 lid van ons Tak en gedurenda haar 77 jaar as lid het sy ‘n besondere bydrae gelewer. Hier ontvang sy haar 70 jaar knopie.

Helena Kellerman.
19.07.1944 – 17.07.2021. Helena het in 2016 by ons Tak aangesluit. Ons sal haar glimlag en mooi geaardheid altyd onthou.