Sirkel: Weskus
Tak: St Helenabaai
Kersfeesete
Beriggewer: Maggie Enever
Datum: 9 November 2021
Die VLV jaar is afgesluit met ‘n heerlike middagete by Thali Thali Game Lodge
November en Desember verjaarsdag dames is met ‘n geskenkie bederf.
Dankbaar dat ons weer kon saam kuier.
Leave A Comment