Sirkel: SWD
Tak: Klein-Brakrivier
Beriggewer: Lydie Terblanche
Datum: 29 Oktober 2021

Klein-Brakrivier VLV sluit die jaar af:

Klein-Brakrivier tak het die jaar op ‘n hoogtepunt afgesluit met ‘n 3-gang buffet by Billy G restaurant in Mosselbaai. Behalwe die lekker eet was daar ook ‘n vol program:

Inname van jaargelde
Verwelkoming van lede en gaste
Opening en medelye
Bekendmaking van Erelid vir 2022 op grond van bydraes – Retha Horn

     

Die nuwe bestuur en die nuwe program.                  Nuwe program

Nuwe bestuurspan:
Lydie Terblanche en Lynette Nel – Voorsitter-span
Lynette Nel – Tesourier (Cecilia sal instaan indien nodig)
Retha Horn – Sekretaris (Ria sal instaan indien nodig)
Ria van Straaten – Kompetisies (met hulp van Retha Nagel vir Leefstyl en Christa Vreugdenburg vir Kunste en Handvlyt)
Lydie Terblanche – Opvoeding, Media en Webwerf
Retha Nagel – Leefstyl
Cecilia Pieterse – Landbou en Tuinbou
Beulla Kirstein – Openbare sake
Christa van Dyk – Gesondheid
Christa Vreugdenburg – Kunste en Handvlyt

Verjaarsdagkaartjies en klippies met elkeen se naam, word uitgedeel. Elrina, Meisie en Ria by die verjaarsdadkaartjies en klippies.

Die program vir 2022 word uitgedeel saam met ‘n boekmerk vir elkeen, en vlugtig deurgaan.
Almal word bedank vir al die reëlings en bydraes om die dag moontlik te maak.

Kersgeskenke word uitgedeel.

Kuier en eettyd!

Die ‘duo’, of te wel Lynette & Retha

 

 

 

Ons takvaandel reis saam

 

 

 

 

 

 

 

Lydie Terblanche en haar ma

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Beulla en Esme

 


Gaste het elkeen ‘n polsruiker ontvang.

 

 

 

Gerda luister aandagtig


Kunste enHandvlyt sameroeper, Christa Vreugdenburg, en Tiebie


Suzette, Suzanne en Cecilia