Sirkel: Overberg
Tak: Bredasdorp
Studierigting: Openbare Sake
Beriggewer: Letty-Ann Möller
Datum: 7 September 2021
“Almal Kommunikeer, MIN Konnekteer!” Susan Bezuidenhout het die #Bredasdorp #VLV tak aan die gons gehad, die Openbare Sake vergadering was ‘n geslaagde spanpoging waar nie net een die deuntjie fluit nie, maar almal saam die musiekuitvoering gegee het.
Woordkunswenners.Vlnr Madelé Burger en Letty-Ann Möller.
Leave A Comment