Sirkel: SWD
Tak: Klein-Brakrivier
Studierigting: Landbou & Tuinbou
Beriggewer: Lydie Terblanche
Datum: 3 September 2021

Dis heerlike lente

Taklede van Klein-Brakrivier het lente en Internasionale Boomplant maand gevier deur te wandel in die tuine van die Groot-Brakrivier stasie en ‘n jong geelhout boompie te plant. Hierdie vinnig groeiende inheemse boom is vroeër jare grotendeels gebruik vir meubels, dakstutte, vloere, deure, vensterrame en om bote te bou. Beslis ‘n gepaste boom om vir die nageslag te bewaar.

Family: Podocarpaceae
Common names: Outeniqua yellowwood (English)
Outeniekwa geelhout, kalander (Afrikaans)
umkhoba, umgeya (Xhosa)
mogôbagôba (Northern Sotho)
umsonti (Zulu)
SA Tree No: 16

Van links na regs: Ria van Vuuren, Charlotte Smit, Lydie Terblanche, Cecilia Pieterse


Cecilia en Lydie – spit susters spit…

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

                 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Hoogtepunte in die tuin



Ria by die geelhoutboom wat ons geplant het.

 


Cecilia by ‘n proteaknop