Sirkel: Kalahari
Studierigting: Opvoeding en Kultuur
Beriggewer: Carien van Niekerk
Datum: 14 Augustus 2021

PRAAT AFRIKAANS

Op 14 Augustus word GRA-dag gevier. In 1875 is die Genootskap van Regte Afrikaners in die Paarl gestig. Hierdie groep Afrikaanssprekendes het ons eerste koerant in Afrikaans begin, Die Afrikaanse Patriot. Hul missie was ook die Bybel in Afrikaans asook ‘n woordeboek. Ons geniet vandag hierdie drukwerk uit hul pen. Afrikaans ons mooiste taal. Kom geniet ‘n paar oulike idiome.