Sirkel: Weskus
Tak: St Helenabaai
Portefeulje: Openbare Sake
Beriggewer: Maggie Enever
Datum: 10 Augustus 2021
Elna Louw het met die opening uit “Moed vir elke môre” deur Milanie Vosloo, voorgelees.
Miems Bodenstein het hulde gebring aan ons ontslape lid, Debbie Ficher.
Verjaarsdag dames is deur Louise van Heerden, heel regs, gelukgewens en het geskenkies van haar ontvang.
Lede is deur Annaline de Beer ingelig oor die Visbedryf in St Helenabaai. Presiese replica van ‘n Sardyne net is uitgestal.
Met maskers en die nodige afstand in plek is daar heerlik gekuier.
Leave A Comment