Sirkel: Kalahari
Studierigting: Leefstyl
Beriggewer: Carien van Niekerk
Datum:10 Augustus 2021
Sirkel Kalahari se Suksesstorie
Op 10 Augustus het twee lede van Sirkel Kalahari, Arina Beukes en Alta Roets die beoordelaarseksamen afgelê vir Gebak en Gebottel, Gepreserveer, Lekkers en Plaasprodukte. Hierdie voorbereiding kom reeds van 2019. Die Sirkel is baie trots op die dames en kan nie wag om te sien wat hierdie nuutgevonde kennis in die Takke en Sirkel kan beteken nie.
Arina Beukes Alta Roets
Leave A Comment