Sirkel: Weskus
Tak: Vredenburg
Studierigting: Gesondheid
Beriggewer: Ann Meyer
Datum: 24 Junie 2021
‘n Paar dames het muffins gebak, waarna ons dit verpak het en aan ‘n paar dokters en hul personeel in ons dorp gaan oorhandig het.
Dit is deel van ons Weskus se Projek vir die jaar.” Ons gee om vir ons gesondheidswerkers”.
Een van ons lede brei en hekel mussies en truitjies vir premature babatjies. Dit word dan aan babatjies in hospitale geskenk.
Leave A Comment