Sirkel: Overberg
Tak: Bredasdorp
Studierigting: Leefstyl
Beriggewer: Letty-Ann Möller
Datum: 5 Junie 2021
Hettie van Huyssteen, stigterslid van die Suid-Afrikaanse Borduurgilde, het ‘n 4-dag- kursus (2 tot 5 Junie 2021) oor Tradisionele borduurwerk op Bredasdorp aangebied.
Soos Hettie dit stel: “Saamtrekwerk het met die tyd heelwat verandering en ontwikkeling ondergaan” en word vandag gekenmerk deur:
* Vryer,voller,weelderiger borduurwerk.
* Kombinasies met ander borduursoorte soos kruissteek, Sorbello- en Holbeinsteek, asook Russiese rafelwerk, draadtrekwerk en reticellawerk op geometriese ontwerpe is baie gewild.
Theresa Stokes by Hettie.
Agter staan Hettie langs Erna Visser en voor sit Irene Groenewald.
Hettie saam met die kursusgangers op Bredasdorp.
Leave A Comment