Sirkel: SWD

Tak: Klein Brakrivier

Beriggewer: Lydie Terblanche

Datum: Februarie 2021

 

Klein-Brakrivier het in Februarie bymekaar gekom na ‘n jaar se isolasie. Alle voorsorgmaatreëls was in plek en die geleentheid het in ‘n tuin plaasgevind.

Dit was heerlik om mekaar weer te sien en saam buite te kuier.

  1. Christa en Tiebie geniet die tuin

 

 

 

 

 

 

  1. Een van ons gaste wen ‘n lootjie

 

 

  1. Elrina (regs), ontvang diensknopie van Cecilia

  1. VLV bestuur vir 2021 is op foto van links na regs:

Suzette, Lynette, Lydie, Christa, Dee en Ria – voor is Cecilia.

 

 

 

 

 

 

  1.   Petro (diensknopie in hand), lyk pragtig

Gelukkige wenner van die lootjie

 

 

 

Lede geniet dit buite

Lede geniet dit om mekaar weer te sien

  1. Lede met hulle gaste in vrolike luim

 

 

  1. Meisie (Konferensie pryswenner) & Gerda glimlag vir die fotograaf

  1. Miens (links) kry diensknopie van Cecilia

Gemaskerde lede word ingeteken

 

 

 

 

 

 

Lydie verwelkom ‘n nuwe lid – Retha Nagel

Papierwerk byderhand indien nodig…