Sirkel: Weskus
Tak: St Helenabaai
Portefeulje: Opvoeding en Kultuur
Beriggewer: Maggie Enever
Datum: 9 Maart 2021
Ons was bevoorreg om vir Tall Klein van Israel as spreker by ons vergadering te verwelkom. Sy het eersterangse kennis i.v.m. Israel se Kibboets stelsel, gelowe en daaglikse leefwyse met ons gedeel. Verder is ons bekendgestel aan en kon ons proe van haar Vaderland se tradisionele kosse.
Tall Klein was vir 18maande betrokke by ‘n navorsing en bewarings projek in die Kalahari.
Mevv. Elna Louw en Elsa Kotze saam met Tall
Tradisionele Falafel en Amandel koekies is saam met dadels en appelskywe in heuning geniet.
Leave A Comment