Sirkel: SWD

Tak: Klein-Brakrivier

Beriggewer: L Terblanche

Datum: 27 Februarie 2021

 

Retha Nagel is oorgeplaas vanaf Kimberley-tak en is ‘n GROOT aanwins vir Klein-Brakrivier.

Op die foto is Retha tydens die Kimberley & Distrik se 2020 Konferensie:

  • Eerste plek vir weefwerk (handsak)
  • Eerste plek vir fotografie (bome)
  • Hoogste punt vir Handvlyt
  • Vierde plek vir blommerangskikking (beginners).

 

 

 

 

 

Retha beplan om hierdie jaar weer aan kompetisies deel te neem.

Klein-Brakrivier kan nie wag nie!

 

 

.