Sirkel: Middelland
Tak: Acqua
Beriggewer: Hannelie Low
Datum: 1 November 2020
Daar is baie min dinge in die lewe wat moeiliker is as die skielike dood van iemand vir wie jy omgee.
Natania Schmidt, Takvoorsitter van VLV Acqua en VLVK webmeester vanaf 2009 – 2014, se plek is leeg.
Haar wonderlike voorbeeld van liefdevolheid sal nooit vergeet word nie. Uit die ketting van ons liefde vir mekaar is ‘n kosbare skakel weggeneem.
Natania het haar jarelange siekte met soveel waardigheid, tot die einde toe, gedra. Sy was ‘n formidabele vrou, ‘n kosbare skat wat vir ons pragtige, spesiale en kosbare herinneringe gegee het. Herinneringe wat ons altyd in ons harte sal koester en laat voortleef.
“We little knew that day,
God was going to call your name.
In life we loved you dearly,
In death, we do the same.
It broke our hearts to lose you,
You did not go alone.
For part of us went with you,
The day God called you home.
You left us beautiful memories,
Your love is still our guide.
And though we cannot see you,
You are always at our side.
Our family chain is broken,
And nothing seems the same.
But as God calls us one by one,
The chain will link again”. (Author unknown))
Rus sag liefste Natania
Leave A Comment