Sirkel: Weskus

Tak: Leipoldtville

40ste verjaarsdag

Berriggewer:  Elsabe Carstens

Datum: 14 Oktober 2020

 

Leipoldtville- Tak het op 14 Oktober 2020 hul 40ste verjaarsdag met swier gevier.

Verskeie Voorsitters van die Sirkel, asook die Dagbestuur was teenwoordig om die geleentheid saam met hulle te vier.

Hier klink die Sirkelpresident, Mev. Estelle du Plessis saam met die Voorsitter, Mev. Elsabe Carstens ‘n glasie vonkelwyn, nadat sy die heildronk ingestel het en namens die Sirkel die Tak geluk gewens het.

Lede wat hulle 40 jaar knopie saam met die vieringe ontvang het:

Van Links na regs: Voorsitter, Elsabe Carstens, Sirkelpresident, Mev. Estelle du Plessis, Anne Laubscher, Maritha Louw en Martie van Zyl.  Voor:  Tannie Hanna Louw ons oudste Lid(85 jaar oud).

 

 

 

 

 

 

Voorsitter, Mev. Elsabe Carstens saam met die Sekretaresse en Tesourier, Mev. Madelein Visser.

 

 

 Voorsitter, Elsabe Carstens wens ons oudste lid, Tannie Hanna Louw, geluk met haar verjaarsdag.

Voorsitter, Elsabe Carstens, Sirkel President Estelle du Plessis saam met Mev. Rina Theron, stigterslid en skrywer van die bekende boek, Sandveldkos.

Voorsitter Sirkel Weskus, Mev. Marié Grobbelaar, Voorsitter Leipoldtville, Mev. Elsabe Carstens en die President, Mev. Estelle du Plessis

     

                          

 Enbur Events het die heerlike eetgoed voorsien.