Tak: Langebaan

Sirkel: Weskus

Beriggewer: Cynthia Huysamen

Datum: 2 Oktober 2020

 

Langebaan-tak se breiers het voor en tydens die grendeltydperk hul penne besig gehou en die pragtigste mussies gebrei ten bate van kankerpasiënte.

Op Vrydag 2 Oktober kon ons uiteindelik die mussies aan KANSA se Weskus-tak oorhandig.

 

Op die foto hierbo, vlnr:

Louna Niehaus        -Vise Voorsitter en gewese Sameroeper van Gesondheid

Charlene Boucher   -KANSA

Elmarie van Zyl        -KANSA

Elaine Marais           -Sekretaresse