Sirkel: Middelland
Beriggewer: Hannelie Low
Datum: 17 September 2020
Ons het geleer om deesdae meer met ons oë te “praat” want die glimlag is mos agter lap.
GEPANTSER met hul MASKERS sorg Sirkel Middelland lede vir ‘n glimlag … want sien ‘n glimlag is gratis, verniet en virusvry en kan wondere verrrig om iemand se dag ligter te maak. Nou kan ons lekker saam met Biggy sing… ”Dames, sê my wat jou naam is …….”
Leave A Comment