Sirkel: SWD

Tak: Klein-Brakrivier

Portefeulje: Kunste en Handvlyt, Leefstyl

Beriggewer: Lydie Terblanche

Datum: Augustus 2020

 

Augustus: Kompetisiemaand

Augustusmaand was dit hier in Kleinbrak tyd vir die inhandiging van tak- en Sirkel kompetisie items. Soos altyd kan mens net in verwondering staan oor almal se kunstigheid.

Deelnemers aan kompetisies in die Virus-jaar was:

Deville du Plessis, Meisie Pretorius, Cecilia Pieterse, Ria van Straaten, Charlotte Smit en Lydie Terblanche

Ons hoop om volgende jaar nog meer deelnemers te trek.