Sirkel: Overberg

Tak: Bredasdorp

Studierigting: Opvoeding en Kultuur

Beriggewer: Letty-Ann Möller

Datum: 4 Augustus 2020

 

Opvoeding en Kultuur vat Hande

Sy is kniediep betrokke in hedendaagse hoërskoolonderwys wat a g v Corona-19 hoër eise stel, maar skitter 15h00 met haar span op Dinsdagmiddag, 4 Augustus 2020 se Opvoeding en Kultuurvergadering van VLV Bredasdorp tak. Dit is Sameroeper, Alerina Augustyn.

Die program neem sy tradisionele verloop met:

  • Verwelkoming deur Annette van Eeden

 

  • Opening

                             

 

  • Verjaarsdae en dan die verrassings…

https://youtu.be/CMPrA068fZc

  • Abacus Maths

 

https://youtu.be/6YCVD2lRuiY

 

  • Madfun Dance

https://youtu.be/-CXfyrL6JE8

 

  • Helpende Hand

 

Daarna neem die sameroeper die bedankings en afsluiting waar en te oordeel aan die lede se terugvoer is daar nou ‘n splinternuwe projek waarby hulle betrokke wil raak: pakkies vir tuisversorgers.

https://youtu.be/at865sXeRwU

 

Blommedemonstrasie deur Carin Brink

https://youtu.be/_ASu0qwZV3s