Sirkel: Middelland

Beriggewer: Hannelie Low

Datum: 15 Junie 2020

 

So bied jy ‘n Zoom vergadering aan:

 

 

    1   Kliek op hierdie link om Zoom te install.

http://click.zoom.us/e/84442/download-zcid-1231/blcrnk/1699735398?h=uQMsNM_S1RQxZbtptIJOAkpPOu1xw6dVQ1KGFF75pl8

         

   

   2   Dan kom die volgende op jou skerm.

   3   Druk HOME

 

   4   Hierdie skerm verskyn waarop jy jou vergadering skeduleer.

       5 Druk op SCHEDULE.

           

   6   Hierdie skerm verskyn waarop jy tyd en datums ens. opstel.

 

   7   Stel die volgende: START  –   Dag en Datum waarop vergadering sal plaasvind

        Langsaan – tyd wat vergadering begin

        Dan DURATION – HOUR en MINUTES 

       (Wenk:  Maak eerder die lengte van die vergadering langer as wat dit te kort is, anders stop die           vergadering terwyl jy nog besig is)

       Kliek op HOST as jy die vergadering reël

 

   8   Druk dan op SCHEDULE wanneer jy klaar bogenoemde gedoen het.

 

   9   Hierdie skerm verskyn dan.

 

   10   Druk op SHOW MEETING INVITATION

 

    11   Hierdie verskyn dan op die skerm:

 

   12   COPY hierdie dan deur COPY INVITATION te druk en e-pos dit aan die mense wat jy op die vergadering wil hê.