Sirkel: Weskus
Tak: VLV Porterville
Portefeulje: Leefstyl / Kunste en Handvlyt
Beriggewer: Louwna Hoving, lhoving@telkomsa.net
Datum: 4 Maart 2020
Mooi prestasies tydens Sirkel Weskuskonferensie te Langebaan
Lede maak die Tak trots met die mooi prestasies.
Van 23 inskrywings ontvang tak 4 eerste plekke, 2 tweede plekke en 4 derde plekke en 9 inskrywings gaan na Kongres in Augustus.
Die Tak behaal die derde meeste punte vir Handwerk, asook Huisvlyt, die meeste punte en Louwna Hoving-trofee vir Kunste en Handvlyt waarvan Anneke Smuts die meeste punte verdien het,
Mary-Ann van Schalkwyk (voorsitter) en Anneke Smuts
…. asook die Porterville-trofee vir die meeste punte algeheel in totaal waarvoor Zabetha Albertyn verantwoordelik was.
Mary-Ann van Schalkwyk (voorsitter) en Zabetha Albertyn
Die Tak verower die 1ste, 2de en 3de prys vir Batik.
Mary-Ann van Schalkwyk (voorsitter), Anneke Smuts (2de), Joey Koen (3de), Zabetha Albertyn (1ste)
Zabetha Albertyn: Batik (92%), 1ste plek en Sirkel Weskus trofee; Preservering (80%), 1e plek en Hopefield-trofee; Fotografie (81%), 3de plek
Mary-Ann van Schalkwyk (voorsitter) en Zabetha Albertyn
Erna la Cock: Wisselafdeling, smokrokkie (86%), 1ste plek en Rae Smit-trofee, Skildery (84%)
Mary-Ann van Schalkwyk (voorsitter) en Erna La Cock
Anna-Marie Visser: Skildery (87%), 1 ste plek en United-trofee.
Mary-Ann van Schalkwyk (voorsitter), Anna-Marie Visser (1ste) en Anneke Smuts (2de)
Anneke Smuts: Skildery (86%), 2de plek, Woordkuns (80%), 3de plek, Batik (74%), 3de plek,
Joey Koen: Batik (88%), 2de plek
Eleanore Grobbelaar: Breiwerk (78%), 3de plek
In totaal dus 6 trofeë.
Veertien lede het die konferensie bygewoon.
Agter: Lariska Verster, Alet Steenkamp, Debbie Blaber, Vera Bolz, Louwna Hoving, René Hanekom, Zabetha Albertyn, Joey Bothma, Leonie Prinsloo.
Voor: Lydia Liebenberg, Mary-Ann van Schalkwyk, Joey Koen (afwesig by foto: Ray Wilton en Nicolette du Toit
Leave A Comment