Sirkel:  Kalahari

87ste Konferensie

Beriggewer: Carien van Niekerk

Datum: 4 Maart 2020

 

Op Woensdag 4 Maart hou Sirkel Kalahari ‘n suksesvolle 87ste konferensie in Reivilo.  Almal het dit terdeë geniet en die sprekers was uitstekend.

 

 

 

 

 

Ons het geluister na dr Melodie de Jager van Senior Mind Moves Instituut, waar sy aan  ons beklemtoon dat ons ons vrouwees moet vier en dat ons kennis kan deel met ander as deel van ons belegging in vroue.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

William White van Kokkedoorfaam het interessante kinkelresepte voorgestel en ook vertel van sy eie reis asook sy Kokkedoor-ervaring.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Marilese Swart kom gesels oor orgaanskenking en die noodsaaklikheid dat dit ons gesinne bespreek moet word.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Wat ‘n heerlike ervaring!