Sirkel: Weskus
Tak: Vredenburg
Studierigting: Gesondheid
Beriggewer: Ann Meyer
Datum: 23 Januarie 2020
Van links na regs: Marina Nel – 20jaar, Ann Meyer – 30 jaar, Ronel Laubsher – 30jaar, Annelie Hoogendijk – 35 jaar, Elize Steyn – 40 jaar en Corlene vd Merwe – 15 jaar.
Hierdie lede het almal Kentekens ontvang vir diensjare by die VLV.
Sr Elmarie van Zyl, van KANSA, het ons dames kom toespreek oor haar werksaamhede by KANSA.
Hier is die Voorsitter van Vredenburg, Ann Meyer (regs) saam met Elmarie van Zyl.
Lede wat die vergadering bygewoon het.
Leave A Comment