Kankerbewusmaking

Beriggewer: Salome Meyer

Datum: 16 Januarie 2020

 

Ons begin die jaar met ‘n fokus op servikale kanker – iets wat elke vrou raak en een van die mees voorkombaarste kankers omdat dit deur ‘n virus veroorsaak word. Ongelukkig is dit ook die kanker wat die meeste voorkom onder Suid-Afrikaanse vroue. Deur saam hande te vat kan ons die statistieke wesenlik verander in Suid-Afrika.

Dankie vir wat julle bereid is om te doen om die woord te versprei.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Salomé Meyer

Project manager: Access to Medicine campaign

Mobile l +27 079 483 3175

Work l + 27 021689 1942

Web: www.canceralliance.co.za