Beriggewer: Marlene Erasmus
Datum: 6 Januarie 2020
Al die Administratiewe vorms vir Takke en Sirkels vir 2020, Die Kompetisievorms vir Kunste en Handvlyt en Leefstyl vir Kongres 2020 en die Kunste en Handvlyt en Leefstyl Kompetisies en Wenke vir 2021 is op die webwerf onder Downloads beskikbaar. Julle het nie meer ‘n wagwoord nodig om die vorms te lees of af te laai nie. Tik asseblief 2020 of 2021 in die soekblokkie en dan sal die lys van vorms verskyn.
Mag 2020 geseend wees!
Baie dankie!
I have already gone through all the information and made notes for Sirkel Weskus. it! Very exciting articles this year.
Greetings
Elize Knoetze
Sirkel weskus
Baie dankie.
Baie dankie