Kankerbewusmaking
Beriggewer: Salome Meyer
Datum: 14 Desember 2019
Voor ons die jaar afsluit fokus ons op velkanker – die kanker wat die meeste voorkom in die Suid-Afrikaanse bevolking. Die grootste gedeelte van landbou se werksaamhede vind buite in die son plaas en dus is die boer en sy werknemers blootgestel aan die kanker. Voorkoming van velkanker sluit in die dra van ‘n hoed en gereelde ondersoek om enige simptome op te tel. Saam kan ons die insidensie van die kanker verminder!
Leave A Comment