Sirkel: Suid-Ooskus

Tak: Jeffreysbaai

Studierigting: Leefstyl

Beriggewer: Mara Fourie

Datum: 7 Februarie 2019

 

Onder leiding van ons voorsitter, Gretchen Vosloo, het die Bestuur die eerste vergadering gereël. Dit was ‘n uitstalling en demonstrasie. Die verversings was ook groente geregte.

 

Leefstyl – Mercia Ungerer – Sy het uit uie en tamaties die mooiste blomme gesny.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Opvoeding en Kultuur – Anèl Fouche – Sy het ‘n hele paar komkommers opgesny voordat sy tevrede was met die eindproduk.

 

 

 

Openbare Sake – Loella Stòckl – Sy het ‘n murgpampoentjie opgetower met brilletjie en al.

 

 

 

 

Gretchen Vosloo het die mooiste blomme uit groenmielies gesny en ‘n eiervrug in ‘n pikkewyn verander.