Sirkel: SWD

Tak: Heidelberg

Portefeulje: Leefstyl

Beriggewer: Nellie Venter

Datum: 22 Mei 2018

 

Ons het Hand Weavers besoek waar hulle ons gewys het hoe word serpe, vadoeke,badkamermatjies en groter matte geweef. Dit word nog met die hand geweef en die wol word ingevoer. Nadat die item klaar geweef is, word die rante omgewerk en dan word hulle gewas sodat dit nie krimp nie.

 

Daarna het ons die Cellear Restaurant Route 62 besoek. Hulle het ons van die verskillende brandewyne gewys en en vertel hoe dit gemaak word.

 

Laastens het ons heerlike melkskommels by Waldorf Café gaan drink.

 

Dames van Heidelberg Tak op besoek aan die wewery

 

Die dames kyk belangstellend toe hoe die materiaal geweef word

 

By die ingang van die Cellar Restaurant

 

Lekker melkskommels by Waldorf Cafè