Sirkel: Weskus
Tak: Vredenburg
Portefeulje: Kunste en Handvlyt
Beriggewer: Ann Meyer
Datum: 8 Junie 2017
Ons het met ons Kunste en Handvlyt vergadering klippe geverf. Een van ons lede het gesorg vir die klippe en verf en ons het by ‘n lid se Padstal, op haar stoep gesit en verf en sommer die natuur ook bewonder.
Dames op die foto, voor links: Ann Meyer en Naomie Loftus; regs Christene Nel, Ella Cameron, Rita Boshoff en Marieta Coetzee.
Leave A Comment