Sirkel: NOK

Tak: Sterkstroom

Beriggewer: Antoinette van Pletzen

Datum: Mei 2017

 

 

Hier kuier NOK se  Delene de Wet, Amanda Oelofse, Florence Kruger, Lynda Hartley & Lorraine Molony by Mei se byeenkoms wat by ‘n gastehuis in Sterkstroom gehou is. Voorsitter Adele Richardson het die foto geneem.