Sirkel: Tygerberg
Tak: Durbanville
Beriggewer: Hester Geringer
Datum: 1 Augustus 2016
Durbanville-tak het hierdie jaar ‘n armoede-verligtingsprojek aangepak en besluit om kniekomberse te brei. Die kombersies is aan Ouetehuise geskenk, veral mense wat nie ‘n eie kombers het nie.
Annemarie Pieterse en Ester de Bruin by van die komberse
Leave A Comment