Sirkel: Weskus
Tak: St Helenabaai
Beriggewer: Maggie Enever
Datum: 15/3/2016
Met die Maartvergadering het St Helenabaai se VLV‘n fondsinsameling gehou. Dit was in die vorm van ‘n “High Tea” waar modes deur die dekades uitgebeeld is.
Elize Knoetze
Faith van Wyk
Maggie Enever
Maretha Coetzee
Miems Bodenstein
Petro Paxton
Leave A Comment