MANSUITSTAPPIE KONGRES 19 Augustus 2015 CRADOCK
TOERGIDS: THEUNS VAN SCHALKWYK
08:00 Almal bymekaar – (reeds koffie & beskuit geniet by oornagplek)
Die mans ontmoet mekaar by Cradock Voorbereidingskool.
Cradock Voorbereidingskool/Cradock Preparatory School is geleë op die Hoek van Ziervogelweg en Hofmeyrweg, Cradock. Dis op roete na die Gholfklub.
Veilige parkering vir voertuie op terrein.
GEEN VOERTUIE VOOR 07:45 OP SKOOLTERREIN NIE ASSEBLIEF.
Die bus, genaamd “Bessie” laai die mans daar op.
08:10 Vertrek vir besoek aan Hoër Landbouskool Marlow
Videovertoning en musiek deur leerders.
09:00 Vertrek na Raath International Parrot Exporters, eienaars Colin & Jana Raath .
‘n Kort inligtingsessie voordat voëls besigtig word.
11:00 Brunch by Victoria Manor
12:30 Besoek Braemore Taxidermi, Cecil Henning
15:00 Besoek Danie Gerber – veteraanmotor- en motorfietsversamelaar
16:00 Ligte versnaperinge & koeldranke
17:00 Terug na vertrekpunt
Leave A Comment