Sirkel: Tygeberg
Tak: Welgemoed
Beriggewer: Elsabe Schlechter
Datum: 10 September 2013
Erna Briegel het hulde gebring aan ons voorsitster, Joy van Rooyen, vir haar onbaatsugtige harde werk by ons tak en die onlangse Kongres. Joy doen haar naam gestand en bring altyd vreugde en hartlikheid by alle byeenkomste.
Retha Benade het in diepte verslag gelewer oor die Kongres
Na heerlike smul aan sop en broodjies is die dames vermaak deur ‘n jong blonde musikant, Jody-Ann, wat 21 verskillende musiekinstrumente kan speel. Sy skryf haar eie lirieke en musiek.
Leave A Comment