Wys en vertel

 

Wys en vertel

Posted by VLV in Goodwood Tak, News 17 Jul 2019

Sirkel: Tygerberg

Tak: Goodwood

Portefeulje : Leefstyl

Beriggewer: Alet Colyn

Datum: 16 Julie 2019

 

 

Goodwood is trots daarop om ‘n lid wat ‘n beoordelaar en ‘n naaldwerkster van formaat is, in hul midde te hê.  Nel Harteveld het vir ons ‘n paar van haar meesterstukke kom wys en ook vertel van die verskillende tegnieke.

 

‘n Log cabin patroon

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

‘n Vryhandkwilt.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

                       Dollaslapwerk.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Martie Beneke is die wenner van vele pryse by die konferensie en kongres.  Amigurumi en die kussingoortreksel is 2 konferensie-artikels vir volgende jaar.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

‘n Ouma van die omgewing het vir haar kleinkinders in Australië van ons broodknippieprojek vertel.  Die kinders het dit by hul skool vertel en die hele skool het broodknippies ingesamel en dit hierheen gepos.

 

                       Die briefie wat die broodknippies vergesel het.

 

 

In Memoriam:  Leonie Smith: 4 November 1957 – 17 Junie 2019

Leonie het in Augustus 2011 by Parow-Oos aangesluit en was sedert Januarie 2018 lid van Goodwood-tak.  Sy was ‘n meelewende en entoesiastiese lid en ons gaan haar glimlag en geselsies mis!  Ons eer haar nagedagtenis.

 

Post a comment