Winterkersfees

 

Winterkersfees

Posted by VLV in News, Tygerberg Stad Branch 20 Jun 2014

Sirkel: Tygerberg
Beriggewer: Antoinette le Roux
Datum: 20 Junie 2014

Op ‘n koue wintersaand het Sirkel Tygerberg ‘n baie warm en gesellige Winterkersfees gevier. 

image.axd-62

Die vrolik versierde saal.

Die groot saal is getooi met kersversierings – ‘n paar kersbome, flikkerende liggies, mooi gedekte tafels, ‘n kaggel en die heerlikste warm Kersete het die gevoel van Kersfees afgerond.  

Pieter Ekermans maak sy hande warm by die kaggel.

Pieter Ekermans maak sy hande warm by die kaggel.

Om almal in die regte feestelike stemming te kry, het die kunstenaar, Matt Human, ons met sy pragtige sang vermaak. 

Matt Human.

Matt Human.

Kersfees kan gerus maar twee maal per jaar kom!

Danela Smit, Leonie Smith, Marieta van Eyssen (vorige Sirkelpresident).

Danela Smit, Leonie Smith, Marieta van Eyssen (vorige Sirkelpresident).

Darena Anderson, Mirika Thiart, Anneen Diedericks, Olive van Zyl.

Darena Anderson, Mirika Thiart, Anneen Diedericks, Olive van Zyl.

Emmie le Roux, Ita van der Merwe (vorige Sirkelpresident).

Emmie le Roux, Ita van der Merwe (vorige Sirkelpresident).

Marina Jansen, Alda Steyn.

Marina Jansen, Alda Steyn.

Martha Conradie, Fanny le Roux, Lydia Brink, Mollie Craven.

Martha Conradie, Fanny le Roux, Lydia Brink, Mollie Craven.

Post a comment

3 × 1 =