Wildbedryf in die Oos-Kaap

 

Wildbedryf in die Oos-Kaap

Posted by VLV in News, Willowmore Tak 20 Jul 2016

Sirkel: Middelland

Tak: Willowmore

Portefeulje: Landbou & Tuinbou

Beriggewer: Jackie Barnardt

Datum: 19 Julie 2016

 

Neil Dodds van Nukamma Wildlife en deel van Eastern Cape Game Management Association wat ‘n nie-winsgewende organisasie is, was die gasspreker.

 

IMG_0314

Adriana Theunissen & Neil Dodds

 

Towards the middle of the 19th century wildlife had no economic value. It was regarded as a competitor for livestock grazing land. At that stage only 19 Bontebok, 2000 Blesbok and 30 White Rhinoceros left in South Africa. In 1894 the Government intervened and statutory game reserves were established. In 1926 National Parks were created. In 1960 there were only 3 private game ranches but now there is ± 15000.

 

Game ranching has increasingly become recognised as a sustainable and economically established form of agriculture.  Daar word 3 keer meer personeel in diens geneem op ‘n wildplaas as’n veeplaas.

 

Die wildbedryf se vertakkings is jag, toerisme, teel en vleis. Dit is noodsaaklik dat wild siektevry moet wees. As jy ‘n veeboer is kan jy met wild ook boer. Voeding, water, ruimte en ‘n gesonde trop wild is belangrik. Jong bulle word vir jag gebruik. Neil sê: “ If you can breed it, sell it. There’s a market out there. ” Verskillende kleurvariasies van spesies is baie gewild.

 

Op 1 Oktober 2016 is daar ‘n wildveiling, Summit Wildlife, te Graaff Reinet. Gaan na www.summitwildlife.co.za vir meer inligting.

 

Adriana Theunissen hou ‘n interessante uitstalling van die mis van verskillende wildsoorte.

 

IMG_0289

Adriana Theunissen by uitstalling

 

IMG_0291

Mis van wild

 

Post a comment

1 × one =