Weskus se Mondhigiëne-projek

 

Weskus se Mondhigiëne-projek

Posted by VLV in Porterville Tak 10 Sep 2015

Sirkel:  Weskus

Tak:  Porterville

Portefeulje: Gesondheid/Openbare Sake

Beriggewer:  Louwna Hoving

Datum:  10 September 2015

 

 

Die VLV-tak het 159 tandeborsels en –tandepasta aan al die graad 1-leerders van Brandenburg Primêr, graad 1 tot 3-leerders van Nuhoop Primêr en graad R-leerders van Willemsvallei Primêr uitgedeel.  Daar is aan die leerders verduidelik hoe belangrik tandversorging is.

 

 

1

v.l.n.r:  Me. Dalene Smit, skoolhoof, me Snyman, leerkrag en Joey Koen, VLV-saamroeper Gesondheid en Brandenburg Primêr-leerders.

 

 

2

v.l.n.r: Leerders van Nuhoop Primêr.

 

 

3

agter v.l.n.r. Mevv. Muggie du Toit, Mary-Ann van Schalkwyk, voorsitter en Louwna Hoving, sekretaris van die VLV saam met ‘n groepie van Willemsvallei Primêr se leerders.

 

 

Post a comment

3 × three =