Wenners, wenners, wenners…

 

Wenners, wenners, wenners…

Posted by VLV in Goodwood Tak, News 24 Nov 2018

Sirkel: Tygerberg

Tak: Goodwood

Beriggewer: Alet Colyn

Datum: 20 November 2018

 

Ons tak het sy jaar se werksaamhede met ‘n heerlike ontbyt by Goodwood se sportklub afgesluit.  Die prysuitdeling het plaasgevind en ons het vir oulaas lekker saamgekuier.

 

Die bestuur vir 2019: Bes van Zyl (Tesourier), Karin Marais (Landbou en Tuinbou), Wenda Preuss (Voorsitter), Mara Binedell (Kultuur), Griet le Roux (Kunste), Dee Drummer (Handvlyt), Connie Marais (Sekretaresse), Marietta du Plessis (Openbare Sake) en Alet Colyn (Vise-Voorsitter en Leefstyl). Afwesig: Charlotte Huysamer (Gesondheid), Magdaleen Joubert (Naaldwerk) en Danela Smit (Opvoeding).

 

Die trofeewenners: Wenda Preuss (gebak, gebottel en lekkers, meeste takinskrywings vir konferensie en die 2de grootste totaal), Karin Marais (landbou en 2de meeste takinskrywings vir konferensie), Martie Beneke (3de grootste totaal), Joan le Roux (mikrogolf, kookkuns, blomme-beginners, en die grootste eindtotaal), Tina Muller (handbreiwerk), Connie Marais (masjienwerk) en Feesia Marais (kunste en handvlyt en hekel).

 

Lida van Niekerk, Marcia Potgieter, Miemie Loubser en Verona Burger.

 

Marie-Louise Vickerman, Petro Batt en Feesia Marais.

 

Mara Binedell en Marietta du Plessis.

 

Post a comment

four × 2 =