Wenner uit VLVK geledere

 

Wenner uit VLVK geledere

Posted by VLV in Announcements, From the Office 28 Feb 2014

Juanita du Plessis, VLV Colesberg, Sirkel Noord-Karoo is een van die 16 wenners van die Moir’s Jaar van die Tert kompetisie en steek R1000 kontant in die sak vir haar wentert.

 

Baie geluk, Juanita! Jy het VLVK se naam hoog gehou en ons is trots op jou vernuf in die kombuis.

Post a comment

nine + twenty =