Watch this space!

 

Watch this space!

Posted by VLV in Bonnievale Tak, News 21 Aug 2014

Sirkel: Worcester

Tak:  Bonnievale

Beriggewer:  Gesina de Wet

Datum: 20/08/2014

 

Waarmee is die Bonnievalers besig terwyl ander leeeeekker Kongres hou? Hierdie is ‘n langtermyn projek. So watch this space!!

 

Beertjies 004

Dit verf. Die tak is mos mal oor ‘n blik. Dit word sommer op enige manier aangewend.

 

Beertjies 005 

Dit knip.

 

Beertjies 006

Dit stop. O ja, en daar agter in die hoek stik dit.

Post a comment

10 + nine =