Vryburg se wenners

 

Vryburg se wenners

Posted by VLV in News, Vryburg Tak 11 Mar 2015

Sirkel:  Kalahari

Tak:  Vryburg

Portefeulje:  Konferensie

Beriggewer:  Nellie Viljoen

Datum:  11 Maart  2015

By die afgelope konferensie het Vryburg VLV die tweede plek in die kompetisies behaal. Lede wat pryse verower het is Nellie Viljoen vir hekelwerk, gebottel en tweede plek vir fotografie.  Marietjie Steyn tweede plekke vir blomme gevorderd en borduurwerk en derde plek vir handvlyt. Hester Pretorius tweede plek vir skilderkuns. Rika Swart het die toekenning ontvang vir die beste finansiële verslag en Nellie Viljoen vir reklame en as sterlid.

 

Vryburg 2e plek - Copy (Custom)

Hester Pretorius en Carien van den Berg met Vryburg se trofee vir die tweede plek

 

Nellie hekel - Copy (Custom)

Nellie Viljoen en Annetjie Botha, sirkelsaamroeper

 

M Steyn - Copy (Custom)

Marietjie Steyn se inskrywing vir blommekuns

 

Vryburg tak (Custom)

Konferensiegangers van Vryburg was Marietjie Steyn, Kleintjie Batt, Hester Pretorius, Nellie Viljoen, Marthie Grobler en Gezina Bruwer (Esta Twigge was nie by et die neem van die foto nie)

Post a comment

17 + 15 =