Vlytige vingers

 

Vlytige vingers

Posted by VLV in News, Willowmore Tak 13 May 2014

Sirkel: Middelland

Tak: Willowmore

Portefeulje: Leefstyl

Beriggewer: Jackie Barnardt

Datum: 13 Mei 2014

 

Willowmore hou ‘n werksessie onder leiding van Linette Botha  waartydens 9 jurke gemaak is vir die pasiënte wat na die X-straalafdeling van die Livingstone Hospitaal moet gaan. Hierdie is ‘n projek van Sirkel Middelland.

Gem van den Berg, Zelda van Heerden & Alma Fouché  besig om die jurke uit te knip

Dames met die jurke aan wat gemaak is.

 

Willowmore gaan ook voort met die breiprojek en die gebreide blokkies word aanmekaar gewerk vir kombersies wat dan weer uitgedeel word.

Aletta Payne, Nellie Rademeyer & Marie Rademeyer besig met gebreide blokkies.

Tydens die geleentheid het Alma Fouché ook die dames leer hekel. Almal was baie entoesiasties en opgewonde wat dit reggekry het.

Post a comment

8 − 6 =