Vlytig aan’t woeker

 

Vlytig aan’t woeker

Posted by VLV in Caledon Tak, News 04 Jul 2014

Sirkel: Overberg
Tak: Caledon
Beriggewer: Yvonne Pretorius
Datum: 3 Julie 2014

In 2015 bied Caledon tak die Overberg Sirkelkonferensie aan en die dames is erg bedrywig met verskeie woekerprogramme om geld in te samel. Donderdag, 3 Julie, het almal saamgestaan en daar is jafels gebak en oral in die dorp afgelewer.

Margot Hanekom en Hanlie Kitshoff maak jafels bak 'n plesier.

Margot Hanekom en Hanlie Kitshoff maak jafels bak ‘n plesier.

Retha Skein (voorsitter) en Christel Fourie hard aan die werk

Retha Skein (voorsitter) en Christel Fourie hard aan die werk

Maria Daniels en Suzette van Rooyen.

Maria Daniels en Suzette van Rooyen.

Maureen de Jager en Sanna Booi in die agtergrond.

Maureen de Jager en Sanna Booi in die agtergrond.

Harde werk is klaar en nou word daar lekker agteroor gesit - Hanlie Kitshoff en Margot Hanekom.

Harde werk is klaar en nou word daar lekker agteroor gesit – Hanlie Kitshoff en Margot Hanekom.

Post a comment

20 + nine =