VLVK Tienerkok

 

VLVK Tienerkok

Posted by VLV in Announcements, Tienerkok 2012 18 Apr 2012

Baie STERKTE aan die finaliste in die VLVK TIENERKOK 2012

  • Alretha Nel
  • Hilmari de Vries
  • Izak Coetzee
  • Maryke Ackerman

Veilige reis aan almal wat die langpad Despatch toe gaan aandurf. Sirkel Middelland sien uit daarna om die finaliste, hul ouers en familie in die Nelson Mandela Metro te ontvang.

Post a comment

sixteen + five =