VLVK-president kuier in Prins Alfred Hamlet

 

VLVK-president kuier in Prins Alfred Hamlet

Posted by VLV in Announcements, Uit Die President Se Pen 13 Mar 2014

Fotobeeld van Sirkel Worcester se Konferensie gehou op Prins Alfred Hamlet op 12 Maart 2014    

VLV Gansbaai was die  Gasvroutak van Sirkel Overberg se Konferensie.

VLV Gansbaai was die Gasvroutak van Sirkel Overberg se Konferensie.

VLV Ceres, Gasvroutak, vir die Konferensie het die VLVK-tema, Verskuif jou grense, op baie oorspronklike wyse op verskillende maniere uitgebeeld.

VLV Ceres, Gasvroutak, vir die Konferensie het die VLVK-tema, Verskuif jou grense, op baie oorspronklike wyse op verskillende maniere uitgebeeld.

Nog 'n uitbeelding van Verskuif jou grense.

Nog ‘n uitbeelding van Verskuif jou grense.

Verskuif jou grense.

Verskuif jou grense.

Pragtige blomme uit die omgewing het die saal versier.

Pragtige blomme uit die omgewing het die saal versier.

Nog 'n kreatiewe voorstelling van die VLVK-tema, Verskuif jou grense.

Nog ‘n kreatiewe voorstelling van die VLVK-tema, Verskuif jou grense.

VLVK-president, Erika Lubbe, het 'n heildronk ingestel op VLVK se 85ste en Sirkel Worcester se 82ste herdenking hierdie jaar. Die Gasvroue, VLV Ceres, deel die sjampanje op spookasem bedien, uit.

VLVK-president, Erika Lubbe, het ‘n heildronk ingestel op VLVK se 85ste en Sirkel Worcester se 82ste herdenking hierdie jaar. Die Gasvroue, VLV Ceres, deel die sjampanje op spookasem bedien, uit.

Hierdie Sirkel het baie Fleur et skoen inskrywings gehad.

Hierdie Sirkel het baie Fleur et skoen inskrywings gehad.

Fleur et skoen.

Fleur et skoen.

image.axd-4

Fleur et skoen.

Fleur et skoen.

Konferensiegangers.

Konferensiegangers.

Sirkelpresident, Sunette de Villiers, Sirkelsekretaris, Elize Lotriet, Sirkelvisepresident, Senerita van der Walt.

Sirkelpresident, Sunette de Villiers, Sirkelsekretaris, Elize Lotriet, Sirkelvisepresident, Senerita van der Walt.

Post a comment

4 × one =