VLVK-president kuier in Gansbaai

VLVK-president kuier in Gansbaai

Posted by VLV in Announcements, Uit Die President Se Pen 12 Mar 2014

Sirkel Overberg se Konferensie is op Gansbaai aangebied op 11 Maart 2014. 

Konferensie 2014 026: Inskrywings van Fleur et skoen.

Konferensie 2014 026: Inskrywings van Fleur et skoen.

Uitgaande Sirkelvisepresident, Lorraine du Toit, steek die kenteken vir inkomende Sirkelvisepresident, Elna Botha van Hermanus, aan.

Uitgaande Sirkelvisepresident, Lorraine du Toit, steek die kenteken vir inkomende Sirkelvisepresident, Elna Botha van Hermanus, aan.

Sirkelpresident  Hermien van Zyl en Raadsame Nicolette Guthrie Botha, burgemeester van Overstrand.

Sirkelpresident Hermien van Zyl en Raadsame Nicolette Guthrie Botha, burgemeester van Overstrand.

Kompetisie-inskrywing:    Elize Jacobs van VLV Villiersdorp  se blomkussing.

Kompetisie-inskrywing: Elize Jacobs van VLV Villiersdorp se blomkussing.

'n Kompetisie-inskrywing: 'n muurprent met gemengde media-mosaïek.

‘n Kompetisie-inskrywing: ‘n muurprent met gemengde media-mosaïek.

Christie Groenewald van Gansbaai is ook vereer vir haar jarelange toewyding aan Sirkel Overberg as beoordelaar, mentor en haar vele kwaliteite as lid. Sy was op TV in Dine van Zyl se program met haar Herzoggies.

Annatjie Liebenberg, Sirkelsekretaris; Hermien van Zyl, Sirkelpresident; Lydia Geldenhuys, 'n vorige VLVK-visepresident en Eresirkelpresident van Sirkel Overberg; Erika Lubbe, VLVK-president, met die eretoekenning wat sy van Sirkel Overberg ontvang het om dank te betuig en erkenning te gee vir volgehoue goeie leierskap, opofferings wat gemaak is en grense wat verskuif is in haar dienstermyn; Lorraine du Toit, Visesirkelpresident.

Annatjie Liebenberg, Sirkelsekretaris; Hermien van Zyl, Sirkelpresident; Lydia Geldenhuys, ‘n vorige VLVK-visepresident en Eresirkelpresident van Sirkel Overberg; Erika Lubbe, VLVK-president, met die eretoekenning wat sy van Sirkel Overberg ontvang het om dank te betuig en erkenning te gee vir volgehoue goeie leierskap, opofferings wat gemaak is en grense wat verskuif is in haar dienstermyn; Lorraine du Toit, Visesirkelpresident.

Die portaal was getooi met treffende uitstallings.

Die portaal was getooi met treffende uitstallings.

Die afgevaardigdes van Grabouw: Liz Walker, Marie Luden en Daphne Sutherland.

Die afgevaardigdes van Grabouw: Liz Walker, Marie Luden en Daphne Sutherland.

Konferensiegangers: Voor van links na regs: Riona Swart; Ann Gunning, Voorsitter VLV Bredasdorp, en Ina Odendaal. Agter Marie Spamer, VLVK-beoordelaar, - almal van VLV Bredasdorp.

Konferensiegangers:
Voor van links na regs: Riona Swart; Ann Gunning, Voorsitter VLV Bredasdorp, en Ina Odendaal. Agter Marie Spamer, VLVK-beoordelaar, – almal van VLV Bredasdorp.

Voor van links na regs:  Burgemeester van Overstrand, Raadslid Nicolette Guthrie-Botha; VLVK-president, Erika Lubbe Agter van links na regs: Visesirkelpresident,  Lorraine du Toit; Sirkelpresident, Hermien van Zyl; President van Agri Wes-Kaap, Cornie Swart; Sirkelsekretaris, Annatjie Liebenberg; Voorsitter VLV Gansbaai, Rienie Ludick.

Die tafels was stylvol getooi met blomme en geskenkies uit die Overberg.

Die tafels was stylvol getooi met blomme en geskenkies uit die Overberg.

VLV Gansbaai was die  Gasvroutak van Sirkel Overberg se Konferensie.

VLV Gansbaai was die Gasvroutak van Sirkel Overberg se Konferensie.

Post a comment

five × three =