VLVK-president kuier in Belville

 

VLVK-president kuier in Belville

Posted by VLV in Announcements, Uit Die President Se Pen 21 Mar 2014

VLVK-president, Erika Lubbe, se laaste Konferensiebesoek vir 2014 was die 47ste Konferensie van Sirkel Tygerberg op 20 Maart in die Bellville-Vallei Kerksaal. Die Konferensie is aangebied deur die gasvroutakke Bellville-Wes en Brackenfell.

Sy deel haar indrukke met ‘n fotobeeld.

Die Fleur et skoen-kompetisie was baie gewild.

Die Fleur et skoen-kompetisie was baie gewild.

'n Gemengde mosaïek-kompetisie-inskrywing.

‘n Gemengde mosaïek-kompetisie-inskrywing.

'n Lang, slanke engelfiguur-inskrywing.

‘n Lang, slanke engelfiguur-inskrywing.

Die blommerangskikking-inskrywings was ook baie gewild.

Die blommerangskikking-inskrywings was ook baie gewild.

Treffende uitstallings uit toeka se dae het die verhoog versier.

Treffende uitstallings uit toeka se dae het die verhoog versier.

Nog 'n uitstalling met items uit die vroeë jare.

Nog ‘n uitstalling met items uit die vroeë jare.

Die pragtige program met 'n geskenk in die oorspronklike teesakkiehouer vir elke Konferensieganger.

Die pragtige program met ‘n geskenk in die oorspronklike teesakkiehouer vir elke Konferensieganger.

 Sirkelpresidente teenwoordig van links na regs: VOOR: Marie Louw, die vorige Sirkelpresident van Sirkel Tygerberg; Marieta van Eyssen, 'n vorige Sirkelpresident van Sirkel Tygerberg. AGTER: Caro Ekermans, Sirkelpresident van Sirkel Tygerberg; Estelle du Plessis, Sirkelpresident van Sirkel Weskus; Rina Kotzé, Sirkelpresident van Sirkel Kaapstad en VLVK-finanslid, Erika Lubbe, VLVK-president; Marinda Rall, Sirkelpresident van Sirkel Paarl; Hermien van Zyl, Sirkelpresident van Sirkel Overberg en Ita van der Merwe, 'n vorige Sirkelpresident van Sirkel Griekwaland-Wes.


Sirkelpresidente teenwoordig van links na regs: VOOR: Marie Louw, die vorige Sirkelpresident van Sirkel Tygerberg; Marieta van Eyssen, ‘n vorige Sirkelpresident van Sirkel Tygerberg.
AGTER: Caro Ekermans, Sirkelpresident van Sirkel Tygerberg; Estelle du Plessis, Sirkelpresident van Sirkel Weskus; Rina Kotzé, Sirkelpresident van Sirkel Kaapstad en VLVK-finanslid, Erika Lubbe, VLVK-president; Marinda Rall, Sirkelpresident van Sirkel Paarl; Hermien van Zyl, Sirkelpresident van Sirkel Overberg en Ita van der Merwe, ‘n vorige Sirkelpresident van Sirkel Griekwaland-Wes.

image.axd-2

Nog 'n kreatiewe kompetisie-inskrywing.

Nog ‘n kreatiewe kompetisie-inskrywing.

Post a comment

3 × three =