VLVK-president kuier by Sirkel Noordoos-Kaap

Posted by VLV in Announcements, Uit Die President Se Pen 02 Mar 2014

VLVK-president, Erika Lubbe, het Sirkel Noordoos-Kaap se 82ste Konferensie wat op 1 Maart 2014 te Molteno gehou is, bygewoon.

Die vaandel van die gasvroutak, Molteno, Sirkel NOK.

Die kleurvolle tafelversierings het oral byval gevind.

'n Kompetisie-inskrywing (engelfiguur).

‘n Kompetisie-inskrywing (engelfiguur).

'n Kompetisie-inskrywing (muurprent van gemengde media mosaïek).

‘n Kompetisie-inskrywing (muurprent van gemengde media mosaïek).

Konferensiegangers wat reeds vroeg hul opwagting gemaak het.

Irma Davel kondig Antoinette van Pletzen as die nuwe Sirkelpresident van Sirkel NOK in haar plek aan.

Erika Lubbe, VLVK-president, saam met die tweede plek wenner van die VLVK-boerderyvennoot 2013-kompetisie, Marieka Bekker, en haar dogtertjie, Naomi, wat ook die Konferensie bygewoon het. Marieka is op die bestuur van Sirkel NOK gekies.

image.axd

Post a comment

1 × four =