VLVK-president kuier by Sirkel Cradock

 

VLVK-president kuier by Sirkel Cradock

Posted by VLV in Announcements, Uit Die President Se Pen 28 Feb 2014

VLVK-president het Sirkel Cradock se 80ste Konferensie op 28 Februarie 2014 te Tarkastad bygewoon.

Bestuurslede kuier gesellig tydens die braaivleisfunksie die aand voor Sirkel Cradock se Konferensie.

Bestuurslede kuier gesellig tydens die braaivleisfunksie die aand voor Sirkel Cradock se Konferensie.

Senior VLV-lede wat Sirkel Cradock se Konferensie bygewoon het saam met Sirkelpresident, Rika Pienaar.

Senior VLV-lede wat Sirkel Cradock se Konferensie bygewoon het saam met Sirkelpresident, Rika Pienaar.

Konferensiegangers.

Konferensiegangers.

Engel-figuur: kompetisie-inskrywing.

Engel-figuur: kompetisie-inskrywing.

Twee Blommerangskik-inskrywings.

Twee Blommerangskik-inskrywings.

Sirkelbestuurslede aan die hooftafel tydens Sirkel Cradock se Konferensie.

Sirkelbestuurslede aan die hooftafel tydens Sirkel Cradock se Konferensie.

'n Vorige Sirkelpresident, Ria Meyburgh; die huidige Sirkelpresident, Rika Pienaar; VLVK-president, Erika Lubbe, en die vorige Sirkelpresident, Ronell Herselman, voor die verjaarsdagkoek ter herdenking van Sirkel Cradock se 80ste herdenking.

‘n Vorige Sirkelpresident, Ria Meyburgh; die huidige Sirkelpresident, Rika Pienaar; VLVK-president, Erika Lubbe, en die vorige Sirkelpresident, Ronell Herselman, voor die verjaarsdagkoek ter herdenking van Sirkel Cradock se 80ste herdenking.

Post a comment

13 − 1 =